Hillsong: 40 Dae van HerlewingVoorbeeld

Die gesprek van GEBED
HOEKOM MOET EK BID?
Baie mense vra hoekom ons moet bid as God ten volle in beheer is. Hierdie vrae is die moeite werd, maar hulle kan die eenvoudige waarheid van die Woord van God, wat ons die opdrag gee om met geloof tot God te bid — vir wie niks onmoontlik is nie — oorskadu en bemoeilik.
Is daar spesifieke dinge in jou lewe waarvoor jy God vertrou om 'n wonderbaarlike werk in te doen? Hoekom neem jy nie hierdie week die standpunt in dat jy glo dat daar groot krag in gebed is, en vra twee of meer van jou vriende of familie om saam met jou te bid nie?

Aangaande hierdie leesplan

Hierdie 40-dag oordenking en studie van herlewing, is die vertrekpunt om oor ons God te leer en in ons verhouding met Hom te groei. Ons kyk na die eienskappe van die grootste herlewings in die verlede — teenwoordigheid, gebed, reinheid, krag, persoonlike opoffering en lofprysing — met ontvanklike harte vir wat dit ons oor God en ons verhouding met Hom mag leer. Die doel en beloning is om God en sy weë te ken.
More
http://hillsongconference.com/home