My Allerbeste vir Sy Hoogste

30 Dae

Vir meer as tagtig jaar is Oswald Chambers se "My Utmost for His Highest" een van die mees gelese boeke in die Christelike wêreld. Nou is ons verheug om hierdie spesiale uitgawe van dertig oordenkings uit "My Utmost for His Highest" vry te stel. Dis ontwerp om 'n nuwe geslag aan die tydlose waarhede uit die Bybel bekend te stel. Hierdie versameling bevat ook Oswald Chambers se persoonlike gebede.

Uitgewer

Ons wil graag dankie sê aan Discovery House Uitgewers wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek asseblief www.utmost.org vir meer inligting

Oor Die Uitgewer

Meer as 250000 voltooi