Hillsong: 40 Dae van HerlewingVoorbeeld

Die besluit om dit PERSOONLIK te maak
SOSIALE GEREGTIGHEID
As 'n kerk is ons altyd toegewyd om 'n verteenwoordiger van God se geregtigheid op aarde te wees, en om oplossings vir die armes, behoeftiges en minderbevoorregtes te bring. Ons pogings vind plaaslik en wêreldwyd plaas en sluit inisiatiewe en projekte in wat die praktiese en geestelike behoeftes van mense aanspreek. Ons kies om so ver as moontlik, op enige terrein, deur die plaaslike kerk te werk.
Een keer 'n jaar lê ons dit aan die kerk voor tydens die jaarlikse "Hart vir die kerk" offergawe, en nooi die hele kerk uit om saam by te dra om 'n beduidende impak te maak en saam 'n groter resultaat te kry. Hierdie jaar fokus ons op plaaslike bedieninge: "CityCare", wêreldwye en plaaslike kerkplantings, "Vision Rescue", die "Africa Foundation", die "A21 Campaign" en die uitbreiding en opgradering van kerkfasiliteite in Australië.
Ons sal bly wees as jy hierdie week, voor ons "Hart vir die kerk" offergawe, hierdie inisiatiewe self sal navors. Gaan kyk na hulle webblaaie en laat toe dat God met jou praat oor die sosiale geregtigheid wat Hy graag in elkeen van hierdie omstandighede wil bring. Bid vir diegene in nood, wat die fokus van hierdie projekte is, en hulle wat vir hierdie bedieninge werk. Kom ons glo saam dat God op 'n wonderbaarlike wyse deur middel van hierdie projekte sal werk, wat sy Naam sal verheerlik en herstel sal bring waar daar gebrokenheid is.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie 40-dag oordenking en studie van herlewing, is die vertrekpunt om oor ons God te leer en in ons verhouding met Hom te groei. Ons kyk na die eienskappe van die grootste herlewings in die verlede — teenwoordigheid, gebed, reinheid, krag, persoonlike opoffering en lofprysing — met ontvanklike harte vir wat dit ons oor God en ons verhouding met Hom mag leer. Die doel en beloning is om God en sy weë te ken.
More
http://hillsongconference.com/home