Ek weet ditVoorbeeld

Ek weet dit: Die Waarheid
Die Invloed Wat Die Waarheid Op My Het
Waarneming
- Die waarheid van Jesus is ons vryheid. Ons is verlos van enige leuens wat ons iets anders wil laat glo. Ons weet dat ons deur die waarheid vry is om anders as te vore te leef, nie omdat ons voel ons moet nie, maar omdat ons kan.
Oordenking
- Ons weet dat God sy Seun, Jesus gestuur het om vir ons sondes te sterf, sodat ons die waarheid van sy liefde sal beleef. Skryf die volgende twee waarhede neer: Ek word geken en ek is vry. Spreek dit nou oor jouself uit.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Ons weet baie dinge! Ons kan selfs met 'n vinnige soektog antwoorde kry op dinge wat ons nie weet nie, maar met so baie inligting, hoe weet ons wat is die waarheid? Waar kry ons die antwoorde op die belangrike vrae in die lewe? Hierdie 4-week leesplan sal jou help om uit te vind wat die Bybel sê oor die waarheid, liefde, geloof en die lewe, sodat jy met vertroue kan sê: “Ek weet dit!”
More
Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://hillsideonline.com/
Verwante Leesplanne

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

Die sin van die lewe

Die krag van ’n biddende vrou

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?

Groei in geloof

Lewe ek in die Lig van God se Waarheid

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Tye van groei
