Ek weet ditVoorbeeld

This I Know

DAG 5 VAN 28

Ek weet dit: Die Waarheid  

Die Invloed Wat Die Waarheid Op Ander Het 

Waarneming 

  • Jesus het mense na Hom genooi en belê in hul lewens toe hy op aarde was. Hy het in sy vriendskappe belê deur die waarheid met hul te deel. Vandag het ons dieselfde geleentheid om sy waarheid met die mense wat ons ken, te deel. 

Oordenking 

  • Ons gehoorsaam God elke keer wat ons mense uitnooi, in ons vriendskappe belê en die waarheid met mense deel. Ons weet dat die waarheid lewens verander; nooi dus 'n vriend uit om hierdie leesplan saam met jou te voltooi.  

Aangaande hierdie leesplan

This I Know

Ons weet baie dinge! Ons kan selfs met 'n vinnige soektog antwoorde kry op dinge wat ons nie weet nie, maar met so baie inligting, hoe weet ons wat is die waarheid? Waar kry ons die antwoorde op die belangrike vrae in die lewe? Hierdie 4-week leesplan sal jou help om uit te vind wat die Bybel sê oor die waarheid, liefde, geloof en die lewe, sodat jy met vertroue kan sê: “Ek weet dit!”

More

Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://hillsideonline.com/