Ek weet ditVoorbeeld

Ek weet dit: Die Waarheid
Die Waarheid se Missie
Waarneming
- Die waarheid van die Woord van God, gee nie net vir ons die goeie nuus nie, maar motiveer ons ook om dit met ander te deel. Een honderd persent van die mense wie jy ken verdien om die waarheid te hoor. Dit is nie nodig dat jy 'n sendeling moet wees om die waarheid te deel nie. Deel die waarheid in geloof, daar waar jy is, waar ook al jy is, en laat God die res doen.
Oordenking
- Dink terug na wanneer iemand die waarheid oor Jesus met jou gedeel het. Dit is kragtig om te onthou hoe iemand anders ons lewens verander het, deur om Jesus met ons te deel. Gebruik 'n oomblik en dank God dat Hy daardie persoon op jou pad geplaas het. Indien moontlik stuur 'n boodskap aan daardie mens en deel met hulle hoe hulle gehelp het om jou lewe te verander.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Ons weet baie dinge! Ons kan selfs met 'n vinnige soektog antwoorde kry op dinge wat ons nie weet nie, maar met so baie inligting, hoe weet ons wat is die waarheid? Waar kry ons die antwoorde op die belangrike vrae in die lewe? Hierdie 4-week leesplan sal jou help om uit te vind wat die Bybel sê oor die waarheid, liefde, geloof en die lewe, sodat jy met vertroue kan sê: “Ek weet dit!”
More
Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://hillsideonline.com/
Verwante Leesplanne

Groei in geloof

Die deur is toe; wat nou?

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

Lewe ek in die Lig van God se Waarheid

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Die sin van die lewe

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?

Die krag van ’n biddende vrou
