Ek weet ditVoorbeeld

Ek weet dit: Liefde
Hoekom Het God My Lief?
Waarneming
- God se liefde is onvoorwaardelik. Dit beteken dit is opreg, volledig en sal nooit verander nie. Die Woord van God herinner ons oor en oor dat ons God se kinders is. Dit is hoekom Hy jou liefhet.
Oordenking
- God sal nooit ophou om ons aan sy liefde vir ons te herinner nie. Dit is belangrik dat ons weet God is naby aan ons en Hy gee om vir ons. Skryf 1 Tessalonisense 1:4 neer en plaas dit êrens waar jy dit gereeld sal sien.
Aangaande hierdie leesplan

Ons weet baie dinge! Ons kan selfs met 'n vinnige soektog antwoorde kry op dinge wat ons nie weet nie, maar met so baie inligting, hoe weet ons wat is die waarheid? Waar kry ons die antwoorde op die belangrike vrae in die lewe? Hierdie 4-week leesplan sal jou help om uit te vind wat die Bybel sê oor die waarheid, liefde, geloof en die lewe, sodat jy met vertroue kan sê: “Ek weet dit!”
More
Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://hillsideonline.com/
Verwante Leesplanne

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

Die sin van die lewe

Die krag van ’n biddende vrou

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?

Groei in geloof

Lewe ek in die Lig van God se Waarheid

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Tye van groei
