Ek weet ditVoorbeeld

Ek weet dit: Die waarheid
Wie Ken die Waarheid?
Waarneming
- In 1 Timoteus 2:3-4 lees ons dat God wil hê dat alle mense tot kennis van die waarheid kom. Ons almal ken iemand wat dalk nie die waarheid van Jesus ken nie. Die Bybel is die gereedskap wat God ons bied om die waarheid te leer ken, sodat ons dit met ander kan deel.
Oordenking:
- Ons weet dat God wil hê dat almal kennis dra van die waarheid. Skryf die name neer van twee mense wat nie Jesus ken nie. Bid vir 3 minute lank vir hierdie twee om die waarheid van God te leer ken.
Aangaande hierdie leesplan

Ons weet baie dinge! Ons kan selfs met 'n vinnige soektog antwoorde kry op dinge wat ons nie weet nie, maar met so baie inligting, hoe weet ons wat is die waarheid? Waar kry ons die antwoorde op die belangrike vrae in die lewe? Hierdie 4-week leesplan sal jou help om uit te vind wat die Bybel sê oor die waarheid, liefde, geloof en die lewe, sodat jy met vertroue kan sê: “Ek weet dit!”
More
Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://hillsideonline.com/
Verwante Leesplanne

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

Die sin van die lewe

Die krag van ’n biddende vrou

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?

Groei in geloof

Lewe ek in die Lig van God se Waarheid

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Tye van groei
