Ek weet ditVoorbeeld

Ek weet dit: Die Lewe
Maak die Beste van die Lewe
Waarneming
- Die Woord van God verwys baie na wysheid. Wysheid is om te weet hoe om volgens God se wil te lewe. Met ander woorde, wysheid is lewensvaardighede. In die boek Efesiërs vertel Paulus vir ons die volgende twee dinge: om versigtig te wees hoe ons lewe en om die beste gebruik van elke geleentheid te maak.
Oordenking
- Dink na oor jou dag. Hoe kan jy elke geleentheid om vir Jesus te leef ten volle benut? Wees proaktief. Maak 'n lys van hoe jy die beste van elke dag kan maak deur te kies om vir God te leef. Hier volg 'n paar idees:
- Plaas een van jou gunsteling Bybelverse op jou sosiale media.
- Voltooi 'n werkie by die huis om so jou familie te dien.
- Reik uit na 'n vriend en vra hoe jy vir hulle kan bid.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Ons weet baie dinge! Ons kan selfs met 'n vinnige soektog antwoorde kry op dinge wat ons nie weet nie, maar met so baie inligting, hoe weet ons wat is die waarheid? Waar kry ons die antwoorde op die belangrike vrae in die lewe? Hierdie 4-week leesplan sal jou help om uit te vind wat die Bybel sê oor die waarheid, liefde, geloof en die lewe, sodat jy met vertroue kan sê: “Ek weet dit!”
More
Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://hillsideonline.com/
Verwante Leesplanne

Die sin van die lewe

Die Krag van die Woord en die Koning se Gesag

Lewe ek in die Lig van God se Waarheid

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

Die krag van ’n biddende vrou

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Groei elke dag

Beweeg Mense deur God Alleen

God is in Beheer
