Ek weet ditVoorbeeld

Ek weet dit: Die Lewe
'n Lewe Wat Skyn
Waarneming
- Die lewe waarvoor ons geskep is, sal jy in Jesus vind. 'n Lewe wat Jesus vertrou is soos 'n lig, en lig verdryf altyd donkerte. 'n Lig help ons ook om raak te sien wat in die donker om ons is. So ook kan ons van die geleentheid gebruik maak om mense te help om die goedheid van God raak te sien.
Oordenking
- Gaan na die donkerste kamer in jou huis. In hierdie donker kamer, sit 'n flitslig aan. Sien jy, dit maak nie saak hoe donker dit is nie, wanneer die lig aankom, verdwyn die donker.
Vra in gebed vir God die volgende twee dinge:
1) Dat jy die lig van Jesus in enige donker in jou lewe sal inlaat
2) Dat God jou sal help om daardie lig met die mense in jou lewe te deel
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Ons weet baie dinge! Ons kan selfs met 'n vinnige soektog antwoorde kry op dinge wat ons nie weet nie, maar met so baie inligting, hoe weet ons wat is die waarheid? Waar kry ons die antwoorde op die belangrike vrae in die lewe? Hierdie 4-week leesplan sal jou help om uit te vind wat die Bybel sê oor die waarheid, liefde, geloof en die lewe, sodat jy met vertroue kan sê: “Ek weet dit!”
More
Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://hillsideonline.com/
Verwante Leesplanne

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

Die sin van die lewe

Die krag van ’n biddende vrou

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?

Groei in geloof

Lewe ek in die Lig van God se Waarheid

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Tye van groei
