Ek weet ditVoorbeeld

Ek weet dit: Die Lewe
'n Tevrede Lewe
Waarneming
- Ons word altyd weer honger. Miskien is jy presies nou honger. Die probleem is dat elke keer wat ons eet, ons net weer honger word. Die waarheid is dat ons nie net vir kos honger is nie. Ons is ook honger vir aanvaarding en 'n lewensdoel. Jesus het homself die brood van die lewe genoem. Ons lewe kry betekenis wanneer ons besef dat ons (deur Jesus se bloed) aanvaar word deur God en dan word ons honger na aanvaarding bevredig!
Oordenking
- Wanneer jy die volgende keer sit om te eet, dank God vir sy aanvaarding en jou lewensdoel. Onthou dat dit nodig is om jou lewe met Jesus, die brood van die lewe, vol te maak, net soos jy jou maag volmaak.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Ons weet baie dinge! Ons kan selfs met 'n vinnige soektog antwoorde kry op dinge wat ons nie weet nie, maar met so baie inligting, hoe weet ons wat is die waarheid? Waar kry ons die antwoorde op die belangrike vrae in die lewe? Hierdie 4-week leesplan sal jou help om uit te vind wat die Bybel sê oor die waarheid, liefde, geloof en die lewe, sodat jy met vertroue kan sê: “Ek weet dit!”
More
Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://hillsideonline.com/
Verwante Leesplanne

Die deur is toe; wat nou?

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?

Tye van groei

Jou aandag

Die sin van die lewe

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Die krag van ’n biddende vrou

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius
