Ek weet ditVoorbeeld

This I Know

DAG 13 VAN 28

Ek weet dit: Liefde  

Hoe Kan Ek Ander Liefhê?  

Waarneming 

  • Ons kry die behoefte om die mense om ons anders te hanteer wanneer ons begin sien hoe baie God ons lief het. Dit beteken nie dit is altyd maklik om elke ander persoon lief te hê nie, maar dit laat ons verstaan hoe belangrik liefde is. 

Oordenking  

  • Daar is baie mense om jou wat die liefde van God moet sien. Skryf vyf maniere neer hoe jy die mense om jou lief kan hê. Probeer dan om dit te begin uitleef.  

Aangaande hierdie leesplan

This I Know

Ons weet baie dinge! Ons kan selfs met 'n vinnige soektog antwoorde kry op dinge wat ons nie weet nie, maar met so baie inligting, hoe weet ons wat is die waarheid? Waar kry ons die antwoorde op die belangrike vrae in die lewe? Hierdie 4-week leesplan sal jou help om uit te vind wat die Bybel sê oor die waarheid, liefde, geloof en die lewe, sodat jy met vertroue kan sê: “Ek weet dit!”

More

Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://hillsideonline.com/