Leesplan inligting

Bid God Se Waarheid Oor Jou VreseVoorbeeld

Praying God's Truth Over My Fears

DAG 9 VAN 10

Angstig oor die Toekoms



As ons kon weet, wonder ek of ons regtig die hele verloop van ons lewens sou wou sien. Sommige van ons sal dalk ja sê omdat ons angstig is oor wat gaan gebeur. Dis te verstane, maar gelukkig hoef ons nie vooruit te weet as ons die Vader ken nie. Omdat Hy ons so liefhet, kan ons gerus wees oor die toekoms. 



Gebed vir Vandag

Daar is geen oorwinning of angel in die dood nie. Dankie Here vir die oorwinning wat U deur u Seun, Jesus Christus, gee. Ek vrees nie die toekoms nie, want ek vertrou op U. Ek kies om in geloof te wandel en nie deur wat ek sien nie. Ek kom na U, want u las is lig en u juk is sag. U gee rus vir my siel. Help my om al my laste na U toe te bring, want U sorg vir my. Help my asseblief om aan te hou goed doen, sodat ek op die regte oomblik die vrug daarvan kan oes. Niks kan my van u liefde skei nie, nie dood, lewe, engele, magte, teenswoordige of toekomstige dinge of kragte nie, want ek is veilig in u liefde vir my.


Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

Praying God's Truth Over My Fears

Of dit nou familielede of vriende is wat hul vrese deel en of dit die nuuskanale is met die jongste gebeure, dit blyk dat daar meer as genoeg is om oor bekommerd te wees; en dit skuif mens se fokus na vreesaanjaende omst...

More

Hierdie oorspronklike Leesplan is geskep en verskaf deur YouVersion.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid