Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Hantering van Onsekerheid

5 Dae
Voel die lewe buite beheer? Hoe beveg jy angs en vrees in 'n wisselvallige wêreld gevul met politieke, ekonomiese en sosiale onsekerheid? Hoe hou jy vas aan hoop en leef in moedigheid? Ontdek in hierdie 5-dag leesplan drie Bybelse maniere om moed te kry in die lig van onsekerheid, en leer hoe jy dit in jou daaglikse roetine kan opneem.
Hierdie oorspronklike leesplan is deur YouVersion geskep en verskaf.
Verwante Leesplanne

Al die Gevoelens: Neem Beheer van Jou Gevoelens (in Plaas van Andersom)

Hantering Van Angs

Om die Waarheid van God in Lewensstorms te Vind

God Is So Goed

Beter Saam: Soek God Saam Met Ander Mense

Hou Op Om Bekommerd Te Wees

Hoekom Is Dit So Moeilik Om Te Vergewe?

Eerder Vreugde as Spanning: Hoe Om Vreugde 'n Daaglikse Gewoonte te Maak

Angstig Oor Geld
