Oordenkings vir die Lydenstyd geneem uit "Holy Bible: Mosaic"Voorbeeld

Watchman Nee (Sjina, 1903-1972)
Ek kan jou nie sê hoe of wanneer dit gaan gebeur nie, maar God sal jou op 'n punt bring waar jy deur diep en donker waters sal gaan, waar ons natuurlike krag aangeraak en tot in die grond verswak word, sodat ons nie meer op ons eie vermoëns sal kan vertrou nie. Partykeer moet God baie hard met ons praat en ons deur moeilike en pynlike tye neem om ons op daardie punt te bring ... Dan kan Hy ons uiteindelik begin gebruik.
Ons wil hê dat die dood en die opstanding 'n uur uitmekaar moet plaasvind. Ons kan ons dit nie indink dat God ons sal terughou vir so 'n lang tydperk nie; ons kan dit net nie verdra om te wag nie. Ek kan nie sê hoe lank dit sal neem nie, maar ek kan met sekerheid sê dat Hy jou vir 'n geruime tyd daar sal hou ... Daar is duisternis om jou, maar dit is net vir 'n rukkie. Dit mag dalk lank voel, maar dit sal verbygaan. Na die tyd sal jy ervaar dat daar 'n opstanding plaasgevind het en niks kan die verskil meet tussen wat voorheen was en wat nou is nie!

Aangaande hierdie leesplan

Hierdie daaglikse oordenking van 46 dae tydens die Lydenstyd voor Paasfees, is aangepas uit "Holy Bible: Mosaic". Dit bevat aanhalings, leesstukke en Skrifgedeeltes om jou te help om jou gedagtes op Christus te fokus. Dit maak nie saak of jy onseker is oor wat die Lydenstyd behels en of jy dit al lankal onderhou nie, jy sal dit inspirerend vind. Daar is Skriflesings en Bybelse insigte van Christene regoor die wêreld en regdeur die geskiedenis. Kom wees deel van die weke wat Paasfees voorafgaan en fokus op Jesus, soos kerke regoor die wêreld doen.
More
Ons sê baie dankie vir "Tyndale House" Uitgewers wat so gaaf was om hierdie leesplan vir die Lydenstyd uit "Holy Bible: Mosaic" te verskaf. Om meer te wete te kom oor "Holy Bible: Mosaic", besoek: www.tyndale.com/p/holy-bible-mosaic-nlt/9781414322056
Verwante Leesplanne

Oswald Chambers: Vrede - Lewe deur die Gees

Een Woord Wat Jou Lewe Sal Verander

Advent: Die Reis Tot By Kersfees

Sielsontgiftiging

Reis Na Die Krip

My Allerbeste vir Sy Hoogste

Onthou Alles Wat God Gedoen Het

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 2)

Leef Vervuld - 'n Reis deur Kolossense