Een Woord Wat Jou Lewe Sal Verander

4 Dae

EEN WOORD help jou om jou lewe te vereenvoudig deur vir 'n hele jaar lank net op EEN WOORD te fokus. Die eenvoud van die woord wat God vir jou het, is 'n motivering wat help om jou lewe te verander. 'n Warboel van goeters en die lewe se kompleksiteit, lei net tot uitstel en afstel. Eenvoud en fokus lei tot sukses en helderheid van verstand. Hierdie 4-dae oordenking wys vir jou hoe om by die kern van jou voorneme uit te kom. Dit help jou om 'n een-woord-visie te kry as fokus vir die hele jaar.

Uitgewer

Baie dankie aan Jon Gordon, Dan Britton, en Jimmy Page wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.getoneword.com

Oor Die Uitgewer

Meer as 500000 voltooi