Oordenkings vir Vastydperk uit die Bybel: Mosaïek

46 Dae

Hierdie daaglikse oordenking van 46 dae tydens die Vastydperk voor Paasfees, is aangepas van die Bybel: Mosaïek. Dit bevat aanhalings, leesstukke en Skrifgedeeltes om jou te help om jou gedagtes op Christus te fokus. Dit maak nie saak of jy onseker is oor die Vastydperk en of jy dit al lankal onderhou nie, jy sal dit inspirerend vind. Daar is Skriflesings en Bybelse insigte van Christene regoor die wêreld en regdeur die geskiedenis. Kom wees deel van die weke wat Paasfees voorafgaan en fokus op Jesus soos wat kerke regoor die wêreld doen.

Uitgewer

Ons sê baie dankie vir Tyndale House Uitgewers wat so gaaf was om hierdie Oordenking vir Vastydperk uit die Bybel: Mosaïek, te verskaf. Om meer te wete te kom oor die Bybel:Mosaïek, besoek: www.tyndale.com/p/holy-bible-mosaic-nlt/9781414322056

Oor Die Uitgewer

Meer as 75000 voltooi