Oswald Chambers: Vrede - Lewe deur die Gees

30 Dae

Vrede: 'Lewe deur die Gees' is 'n inspirerende skat van aanhalings uit die werke van Oswald Chambers, die wêreld se mees geliefde oordenkingskrywer en outeur van "My Utmost for His Highest". Vind rus in God en kry 'n dieper begrip van die belangrikheid van God se vrede in jou lewe.

Uitgewer

Baie dankie aan Discovery House Uitgewers wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek www.utmost.org vir meer inligting

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi