Leesplan inligting
Oordenkings vir die Lydenstyd geneem uit "Holy Bible: Mosaic"Voorbeeld
Op Vrydae en Saterdae (en soms ook op Donderdae) sal hierdie leesplan ons lei om die Evangelie van Markus te lees. Teen Paasfees sal jy die hele Evangelie van Markus van begin tot einde gelees het.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hierdie daaglikse oordenking van 46 dae tydens die Lydenstyd voor Paasfees, is aangepas uit "Holy Bible: Mosaic". Dit bevat aanhalings, leesstukke en Skrifgedeeltes om jou te help om jou gedagtes op Christus te fokus. Di...
More
Ons sê baie dankie vir "Tyndale House" Uitgewers wat so gaaf was om hierdie leesplan vir die Lydenstyd uit "Holy Bible: Mosaic" te verskaf. Om meer te wete te kom oor "Holy Bible: Mosaic", besoek: www.tyndale.com/p/holy-bible-mosaic-nlt/9781414322056