Oordenkings vir die Lydenstyd geneem uit "Holy Bible: Mosaic"Voorbeeld

'n Lydenstyd Gebed: Almagtige en Ewige God, wat sonde vergewe van hulle wat opregte berou het. Skep nuwe harte in ons sodat ons opregte berou kan hê oor ons sonde en ons swakhede kan bely, sodat ons genade en vergifnis kan ontvang van U, God, deur ons Here Jesus Christus. (Die Boek van Algemene Gebede)
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie daaglikse oordenking van 46 dae tydens die Lydenstyd voor Paasfees, is aangepas uit "Holy Bible: Mosaic". Dit bevat aanhalings, leesstukke en Skrifgedeeltes om jou te help om jou gedagtes op Christus te fokus. Dit maak nie saak of jy onseker is oor wat die Lydenstyd behels en of jy dit al lankal onderhou nie, jy sal dit inspirerend vind. Daar is Skriflesings en Bybelse insigte van Christene regoor die wêreld en regdeur die geskiedenis. Kom wees deel van die weke wat Paasfees voorafgaan en fokus op Jesus, soos kerke regoor die wêreld doen.
More
Ons sê baie dankie vir "Tyndale House" Uitgewers wat so gaaf was om hierdie leesplan vir die Lydenstyd uit "Holy Bible: Mosaic" te verskaf. Om meer te wete te kom oor "Holy Bible: Mosaic", besoek: www.tyndale.com/p/holy-bible-mosaic-nlt/9781414322056
Verwante Leesplanne

Oswald Chambers: Vrede - Lewe deur die Gees

Een Woord Wat Jou Lewe Sal Verander

Advent: Die Reis Tot By Kersfees

Sielsontgiftiging

Reis Na Die Krip

My Allerbeste vir Sy Hoogste

Onthou Alles Wat God Gedoen Het

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 4)

Leef Vervuld - 'n Reis deur Kolossense
