Oordenkings vir die Lydenstyd geneem uit "Holy Bible: Mosaic"Voorbeeld

Devotions for Lent from Holy Bible: Mosaic

DAG 27 VAN 46

Sonde en die Dood

Vir sommige Christus-volgelinge is sonde en dood so 'n bekende verhaal dat ons afgestomp geraak het en dit nie meer ernstig opneem nie. Ander mense dra weer so swaar aan die loon van die sonde en die gepaardgaande geestelike dood, dat hulle nie meer God se genade aanvaar nie.

Die balans tussen die twee uiterstes is die geestelike rus wat daar in God is, en waarna Hy ons roep. Ons leer ken ons geestelike geskiedenis deur die oë van Christene van lank gelede. Ons treur as ons aan die sonde van die mensdom dink, en is tog ook verheug saam met die heiliges oor die verhaal van ons redding.

Aangaande hierdie leesplan

Devotions for Lent from Holy Bible: Mosaic

Hierdie daaglikse oordenking van 46 dae tydens die Lydenstyd voor Paasfees, is aangepas uit "Holy Bible: Mosaic". Dit bevat aanhalings, leesstukke en Skrifgedeeltes om jou te help om jou gedagtes op Christus te fokus. Dit maak nie saak of jy onseker is oor wat die Lydenstyd behels en of jy dit al lankal onderhou nie, jy sal dit inspirerend vind. Daar is Skriflesings en Bybelse insigte van Christene regoor die wêreld en regdeur die geskiedenis. Kom wees deel van die weke wat Paasfees voorafgaan en fokus op Jesus, soos kerke regoor die wêreld doen.

More

Ons sê baie dankie vir "Tyndale House" Uitgewers wat so gaaf was om hierdie leesplan vir die Lydenstyd uit "Holy Bible: Mosaic" te verskaf. Om meer te wete te kom oor "Holy Bible: Mosaic", besoek: www.tyndale.com/p/holy-bible-mosaic-nlt/9781414322056