Wie Is God?Sample

Word alle mense gered deur Christus se verlossing? — Johannes 14:1-6
1. Die uitverkiesing is nie net vir hierdie lewe nie, maar ook vir die lewe wat kom. Watter troos hou dit vir jou in?
2. Die uitverkiesing is duidelik deur die Here Jesus Christus, want Hy is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom by die Vader uit behalwe deur Hom nie. Wat beteken dit vir jou? Wat beteken dit vir alle ander mense?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner daaraan dat jy ‘n plek by God in die hiernamaals het. Dit gee troos en sekerheid en besweer die vrees vir die dood.
4. Jy kan later vanaand die verse weer lees in die konteks van Johannes 14 met die tema: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle lief gehad het.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Letter to the Philippians

How to Love Your Work and God

Lighting Up Our City Video 2: Avoiding Insider Language

Faith in Action: A Journey Through James

Life@Work - Sharing Your Faith in the Workplace

The Discipline of Study and Meditation

How to Love Like Jesus

How Is It With Your Soul?

My Problem With Prayer
