Wie Is God?Sample

Word alle mense gered deur Christus se verlossing? — Efesiërs 1:3-6
1. Paulus beskryf die uitverkiesing as iets wat God doen. Hoe werk dit? Watter voordele hou dit vir die uitverkorenes in?
2. Paulus beskryf die doel van die uitverkiesing as: “om Syne te wees en onberispelik in liefde voor sy aangesig te lewe.” Wat beteken dit vir jou? Wat vra dit van jou?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner aan die feit dat God jou uitverkies het om Syne te wees en voor sy aangesig te lewe.
4. Jy kan later vanaand die verse weer in die konteks van Efesiërs 1 lees met die tema: God seën ons om alles in almal te vervul.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Letter to the Philippians

How to Love Your Work and God

Lighting Up Our City Video 2: Avoiding Insider Language

Faith in Action: A Journey Through James

Life@Work - Sharing Your Faith in the Workplace

The Discipline of Study and Meditation

How to Love Like Jesus

How Is It With Your Soul?

My Problem With Prayer
