Spreuke – eenjaarleesplanSample

Die pa herinner sy seun laastens daaraan dat God dié dissiplineer wie Hy liefhet. Daarom moet hy die straf en teregwysing van die Here aanvaar. Dissipline bevestig sy kindskap, die sesde aspek van hierdie les. Dit is ’n gedagte wat die skrywer van Hebreërs ook op ons eie geestelike lewe van toepassing maak (Hebreërs 12:5-6). Lyding ter wille van die evangelie is ’n teken dat jy aan die geloofsgemeenskap behoort! "Soos ’n goeie pa soms met sy geliefde seun raas, so maak die Here ook met ons. Hy raas met ons omdat Hy ons so baie liefhet. So help Hy ons om met nog groter wysheid en vreugde te leef” (DB).
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Sharing Your Faith

1 Corinthians

Unshaken: 7 Days to Find Peace in the Middle of Anxiety

Overwhelmed, but Not Alone: A 5-Day Devotional for the Weary Mom

All the Praise Belongs: A Devotional on Living a Life of Praise

Jesus Meets You Here: A 3-Day Reset for Weary Women

What Is My Calling?

Money Matters

Launching a Business God's Way
