YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 18 OF 365

Die tweede praktiese voorbeeld is in verse 27 en 28. Dit beklemtoon dat hy met deernis moet optree teenoor mense in nood. Daarmee leer die pa hom om sy naaste in daad lief te hê. Let op hoe ‘n mens die sesde gebod (jy mag nie moord pleeg nie) hierin kan hoor. Dit beteken dat jy geen onheil mag bewerk nie; geen onregverdige klagtes mag bring teen ander nie; geen magsmisbruik mag begaan nie. God neem mense wat reg lewe in sy vertroue. Ook vir jou. Die derde praktiese voorbeeld is in vers 29. Dit beklemtoon dat die seun met integriteit moet optree teenoor mense wat hom vertrou. Die vierde praktiese voorbeeld is in vers 30. Dit is om betroubaar op te tree teenoor mense wat hom nie kwaad aangedoen het nie.
Day 17Day 19

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ont...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy