Spreuke – eenjaarleesplanSample

Hierdie drie verse bevat nog ’n saligspreking wat by die vorige een aansluit. “Wysheid gee welvaart.” ‘n Wyse lewe kan vir jou geestelike- sowel as materiële rykdom gee.
Aan die een kant vul wysheid jou lewe met betekenis. Aan die ander kant gee wysheid sukses en invloed.
Wysheid is ’n boom van lewe – let op die verwysing na die boom van lewe in Genesis wat ‘n mens hier kan raaksien – wat impliseer dat wysheid iets van die oorspronklike bedoeling van God vir die mens beskikbaar stel. Wysheid herstel God se beeld in jou. Dit is die moeite werd om jou hele lewe daaraan te wy.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Gospel-Based Conversations to Have With Your Preteen

When You Feel Like Roommates: 4 Day Plan to Help You Love (And Like) Your Spouse for Life

Sharing Your Faith in the Workplace

Everyday Prayers for Christmas

You Say You Believe, but Do You Obey?

The Bible in a Month

The Holy Spirit: God Among Us

Two-Year Chronological Bible Reading Plan (First Year-January)

Simon Peter's Journey: 'Grace in Failure' (Part 1)
