YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 12 OF 365

Die pa leer sy seun ook dat hy die Here met offerandes moet vereer. Dit laat ‘n mens ervaar dat God jou met oorvloed seën, die vyfde aspek van hierdie les. Hoe mooi is hierdie verse nie deur die Nuwe Lewende Vertaling weergegee nie: "Vereer die Here met alles wat jy besit. Gee vir Hom die beste van jou oes. Hy sal jou opgaarplekke vol maak. Jou parskuipe sal oorloop van al die wyn” (NLV). Dit is ’n opdrag en ’n belofte. Vir jou!

Scripture

Day 11Day 13

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ont...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy