Vas – ’N Gids Vir BeginnersSample

Wanneer jy hierdie reis aanpak, sal ’n paar dinge in jou liggaam gebeur as gevolg daarvan.
Wanneer jy vas, word gifstowwe uit jou liggaam verwyder. Dit is hoekom mense dikwels hoofpyne kry of geïrriteerd is as gevolg van onttrekking van byvoorbeeld kaffeïen of suiker uit die liggaam.
Natuurlik sal jy hongerpyne ondervind. Beperk in hierdie tyd jou afleidings, oefen matig en neem tyd om te rus.
Ongeag hierdie kortstondige ongemak wat jy dalk kan ervaar, sal jy sien dat die resultate wat jou vas bring ongelooflik is. Jou begeerte na God sal weer helder brand, jou passie vir verlore mense sal wakker gemaak word en jou innerlike sal versterk wees.
Deur dit te beoefen, volg jy Jesus se voorbeeld. Vermy afleidings sover moontlik en hou jou hart en gedagtes op God gerig.
Vandag se gebed:
Here, U is my Skepper en my God. Ek kom staan voor U en vra vir krag wanneer ek begin vas. Ek bid in die Naam van Jesus dat ek beskerm sal word van afleidings en bid dat my fokus gedurende dié tyd op U sal wees.
Scripture
About this Plan

Die gebruik om te vas, kom baie algemeen in die Skrif voor. Ons sien deurlopend in die Bybel dat dié beginsel deur konings, profete en al God se mense beoefen is. Wanneer jy vas, sal jy sien dat saam met jou honger, jou nederigheid en heiligheid toeneem namate jy meer aan die beeld van Christus gelyk word.
More
Related Plans

30 Days of Praying for Your Teenage Daughter

Becoming the New Creation You!

Christmas Encouragement for Moms

Daniel | Chapter Summaries + Study Questions

Reimagine Encouragement Through the Life of Barnabas

Thanksgiving Encouragement for Moms

Love That Lasts: 30 Days to a Stronger Marriage

Help, I'm Stuck!

HOW to HEAL FROM REJECTION
