Blywende Hoopគំរូ

Oordenkingsvrae:
1. Waaraan dink jy as jy aan hoop dink? Hoe sou jy hoop definieer?
2. Hoe word ons gered in hoop? Hoe help hoop ons om volharding te bou?
3. Wanneer was jou hoop al uitgestel? Wanneer was jou hoop vervul? Hoe het jy God se hand in beide situasies gesien?
4. Hoe is liefde die grondslag van ons hoop? Waarom laat ons hoop op God se liefde ons nooit in die steek nie?
5. Hoe het God in hierdie tydperk gewerk om jou meer soos Christus te maak? Is jy bereid om Hom toe te laat om sy werk in jou lewe voort te sit?
អំពីគម្រោងអាននេះ

"BLYWENDE HOOP" is ‘n ses weke lange Bybelstudie oor hoe om hoopvolle lewens te bou. Terwyl ons bestudeer wat die Skrif sê oor hoop en hoe om hoopvol te leef, sal ons die ongelooflike beloftes van God en sy oneindige liefde ontdek wat ons deur tydperke van swaarkry lei en versterk. Wanneer ons in hoop wandel, kan ons elke dag met vreugde en vrede leef, ongeag ons omstandighede.
More