Blywende Hoopគំរូ

Blywende Hoop

ថ្ងៃទី 9 ក្នុងចំណោម 43 ថ្ងៃ

Memoriseervers:

Onthou tog u woord aan my, die woord waarop U my laat hoop het. Dit is my troos in my ellende: dat u belofte my in die lewe hou.

Psalm 119:49-50

Uitdaging vir die week:

Ons het hoop omdat ons ‘n God het wat sy beloftes nakom. Wanneer ons hierdie week na die karakter van God kyk, sal ons sien hoekom Hy ons hoop waardig is. Wat is sommige van die eienskappe van God wat jou hoop gee? Watter beloftes van God gee jou hoop?

អត្ថបទគម្ពីរ

អំពី​គម្រោងអាន​នេះ

Blywende Hoop

"BLYWENDE HOOP" is ‘n ses weke lange Bybelstudie oor hoe om hoopvolle lewens te bou. Terwyl ons bestudeer wat die Skrif sê oor hoop en hoe om hoopvol te leef, sal ons die ongelooflike beloftes van God en sy oneindige liefde ontdek wat ons deur tydperke van swaarkry lei en versterk. Wanneer ons in hoop wandel, kan ons elke dag met vreugde en vrede leef, ongeag ons omstandighede.

More