Spreuke – eenjaarleesplanគំរូ

Spreuke – eenjaarleesplan

ថ្ងៃទី 139 ក្នុងចំណោម 365 ថ្ងៃ

Vers 20: ’n Wyse seun maak sy pa bly. ’n Dwase seun verag sy ma (Spreuke 10:1). Vers 21: Iemand wat nie sy vermoë ontwikkel om wyse keuses te maak nie, is tevrede met enige dwase ding. Iemand wat wysheid ontwikkel, loop ’n reguit pad.

អត្ថបទគម្ពីរ

អំពី​គម្រោងអាន​នេះ

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More