Spreuke – eenjaarleesplanគំរូ

Spreuke – eenjaarleesplan

ថ្ងៃទី 144 ក្នុងចំណោម 365 ថ្ងៃ

Vers 31: Teregwysing bring of bewaar lewe binne die gemeenskap van die wyses. ’n Leerbare mens word so beskryf: “Wie na kritiek luister, sal lewe. Jy sal tuis wees tussen mense met wysheid” (NLV). Vers 32: Die een wat teregwysing verwerp, wys eintlik hoe min hy of sy van hulleself dink. Die een wat luister na teregwysing, groei in onderskeiding van wat reg en verkeerd is.

អត្ថបទគម្ពីរ

អំពី​គម្រោងអាន​នេះ

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More