Spreuke – eenjaarleesplanគំរូ

Spreuke – eenjaarleesplan

ថ្ងៃទី 142 ក្នុងចំណោម 365 ថ្ងៃ

Vers 27 waarsku teen die wortel van alle kwaad, gierigheid. Die man wat ten alle koste wins uit ander wil maak, bring moeilikheid vir sy eie huis, want dit gaan gewoonlik gepaard met onreg en geweld, wat uiteindelik kan boemerang. Die een wat ’n omkoopgeskenk haat, beskerm sy lewe. Vers 28 prys weldeurdagte woorde. Die regverdige dink eers goed na vóór hy reageer. Die goddelose laat slegte goed onnadenkend uitborrel sonder om oor die gevolge daarvan te dink.

អត្ថបទគម្ពីរ

អំពី​គម្រោងអាន​នេះ

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More