Spreuke – eenjaarleesplanគំរូ

Spreuke – eenjaarleesplan

ថ្ងៃទី 138 ក្នុងចំណោម 365 ថ្ងៃ

Vers 18 verwoord die waarheid dat rusies baie meer oor die mense wat betrokke is handel, as oor waaroor hulle twis of stry. ’n Driftige mens soek skoor. ’n Geduldige mens bring bedaring. “Vredemakers dra 'n atmosfeer saam waarin rusies 'n natuurlike dood sterf.” (Archibald) Vers 19 sê luiheid maak enige vordering moeiliker. Opregtheid maak alles uiteindelik makliker.

អត្ថបទគម្ពីរ

អំពី​គម្រោងអាន​នេះ

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More