Spreuke – eenjaarleesplanគំរូ

Vers 12 — ’n spotter (ligsinnige mens) is sy eie grootste vyand. Hy haat teregwysing. Daarom sal hy nooit wysheid kan leer nie. Vers 13 — vrolike gedagtes laat jou glimlag. Hartseer gedagtes laat jou terneergedruk voel. Vers 14 — ’n verstandige mens fokus op dinge wat sy kennis kan vermeerder. ’n Dwaas ontwikkel ’n al hoe groter aptyt vir dwaasheid.
អត្ថបទគម្ពីរ
អំពីគម្រោងអាននេះ

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More