Leesplan inligting

Advent: Christus Kom!Voorbeeld

Advent: Christ Is Coming!

DAG 22 VAN 91

STEEK DIE KERS AAN



Ons wag vir die Messias!

God se begeerte van lank gelede is vir jou bedoel!



LEES DIE SKRIFGEDEELTE



'n Nuwe Verbond Wat Kom

Jeremia 31:31-34



REAGEER MET AANBIDDING



Aanbid Hom met Jou Lewe

Die Ou Verbond het vereis dat daar elke jaar 'n offer was. Die Nuwe Verbond vereis slegs een perfekte offer, eenkeer, vir almal. Vertrou jy op Jesus se perfekte offer?



Aanbid in Gebed

Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.



Aanbid in Sang

Sing: "Kom Alle Getroues."

Dag 21Dag 23

Aangaande hierdie leesplan

Advent: Christ Is Coming!

Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir on...

More

Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid