Leesplan inligting

Advent: Christus Kom!Voorbeeld

Advent: Christ Is Coming!

DAG 24 VAN 91

STEEK DIE KERS AAN



Ons wag vir die Messias!

Kan jy onthou hoe dit was voor jy Christus geken het?



LEES DIE SKRIFGEDEELTE



Gebore uit 'n Maagd

Matteus 1:18-25



REAGEER MET AANBIDDING



Aanbid Hom met Jou Lewe

Jesus is uit 'n maagd gebore. Hoekom is dit belangrik? Jesus was ten volle mens en ten volle God - soos niemand anders nie.



Aanbid in Gebed

Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.



Aanbid in Sang

Sing: "Stille Nag" en "Daar Ver In 'n Krip."

Dag 23Dag 25

Aangaande hierdie leesplan

Advent: Christ Is Coming!

Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir on...

More

Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid