Advent: Christus Kom!Voorbeeld

STEEK DIE KERS AAN
Die Messias is Hier!
LEES DIE SKRIFGEDEELTE
'n Redder, Christus die Here
Lukas 2:1-21
REAGEER MET AANBIDDING
Aanbid Hom met Jou Lewe
Jesus, Geseënde vir al die Nasies
Profeet, Priester en Koning
Vervulling van die Ou Verbond, Skrywer en Bewaarder van die Nuwe Verbond
Grootste Profeet, Grootste Hoë Priester en Koning van Konings
Aanbid in Gebed
Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.
Aanbid in Sang
Sing: "Ere Aan God" en "Kom Alle Getroues."
Die Messias is Hier!
LEES DIE SKRIFGEDEELTE
'n Redder, Christus die Here
Lukas 2:1-21
REAGEER MET AANBIDDING
Aanbid Hom met Jou Lewe
Jesus, Geseënde vir al die Nasies
Profeet, Priester en Koning
Vervulling van die Ou Verbond, Skrywer en Bewaarder van die Nuwe Verbond
Grootste Profeet, Grootste Hoë Priester en Koning van Konings
Aanbid in Gebed
Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.
Aanbid in Sang
Sing: "Ere Aan God" en "Kom Alle Getroues."
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir ons beteken. Begin verkieslik op 1 Desember. Mag jou gesin ewigdurende herinneringe skep terwyl julle hierdie gids gebruik. Die Vader se standvastige verbondsliefde vir elkeen van julle sal openbaar word.
More
Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org
Verwante Leesplanne

Glo God Is Goed — Ongeag

Span Jou Tyd In Vir God

Een Woord Wat Jou Lewe Sal Verander

Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede

Blaas Geestelike Passie In Jou Huwelik

Redding Kom

Alles Rus: Ontvang Hierdie Kersfees Jesus se Rus

30 Dae in Psalms

God wat Wondere Doen: Niks is vir God Onmoontlik nie
