Leesplan inligting

Advent: Christus Kom!Voorbeeld

Advent: Christ Is Coming!

DAG 23 VAN 91

STEEK DIE KERS AAN



Ons wag vir die Messias!

  Hoekom is 'n Nuwe Verbond nodig? Hoekom 'n Redder?



LEES DIE SKRIFGEDEELTE



Nuwe Verbond: Nuwe Hart en Nuwe Gees

Esegiël 36:25-29



REAGEER MET AANBIDDING



Aanbid Hom met Jou Lewe

Die Nuwe Verbond sluit verskeie geskenke in. Wat is dit alles? Hoe sal dit God se mense verander?



Aanbid in Gebed

Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.



Aanbid in Sang

Sing: "O Klein, Klein Dorpie Bethlehem."

Dag 22Dag 24

Aangaande hierdie leesplan

Advent: Christ Is Coming!

Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir on...

More

Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid