Leesplan inligting

Advent: Christus Kom!Voorbeeld

Advent: Christ Is Coming!

DAG 21 VAN 91

STEEK DIE KERS AAN



Ons wag vir die Messias!



LEES DIE SKRIFGEDEELTE



Jesus is die Redder, Messias en Afstammeling van Dawid!

Lukas 1:32 en 69 asook Openbaring 22:16



REAGEER MET AANBIDDING



Aanbid Hom met Jou Lewe

Sy koms is al duisende jare gelede voorspel! Kyk hoeveel van die profesieë oor die komende Messias jy kan opnoem. Dink na oor God se groot liefde vir jou.



Aanbid in Gebed

Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.



Aanbid in Sang

Sing: "Stille Nag, Heilige Nag."

Dag 20Dag 22

Aangaande hierdie leesplan

Advent: Christ Is Coming!

Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir on...

More

Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid