Advent: Christus Kom!

28 Dae

Hierdie Advent dagstuk kom van Thistlebend Ministries af en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit vir deesdae vir ons beteken. Begin verkieslik op 1 Desember. Mag jou gesin ewigdurende herinneringe skep terwyl julle hierdie gids gebruik. Die Vader se standvastige verbondsliefde vir elkeen van julle sal openbaar word.

Uitgewer

Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org

Oor Die Uitgewer

Meer as 75000 voltooi