Advent: Christus Kom!Voorbeeld

STEEK DIE KERS AAN
Ons wag vir die Messias!
Onthou jy die groot "V" woord wat God hou?
LEES DIE SKRIFGEDEELTE
Samuel, Profeet en Priester
1 Samuel 3:19-20 en 1 Samuel 7:5-17
REAGEER MET AANBIDDING
Aanbid Hom met Jou Lewe
God het deur Samuel met Israel gepraat. Niemand kon die wet ten volle gehoorsaam nie. Lammers sonder gebrek is geoffer vir die vergifnis van sonde. 'n Redder was nodig!
Aanbid in Gebed
Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.
Aanbid in Sang
Sing: "Jesus, Groot Bo Almal."
Ons wag vir die Messias!
Onthou jy die groot "V" woord wat God hou?
LEES DIE SKRIFGEDEELTE
Samuel, Profeet en Priester
1 Samuel 3:19-20 en 1 Samuel 7:5-17
REAGEER MET AANBIDDING
Aanbid Hom met Jou Lewe
God het deur Samuel met Israel gepraat. Niemand kon die wet ten volle gehoorsaam nie. Lammers sonder gebrek is geoffer vir die vergifnis van sonde. 'n Redder was nodig!
Aanbid in Gebed
Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.
Aanbid in Sang
Sing: "Jesus, Groot Bo Almal."
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir ons beteken. Begin verkieslik op 1 Desember. Mag jou gesin ewigdurende herinneringe skep terwyl julle hierdie gids gebruik. Die Vader se standvastige verbondsliefde vir elkeen van julle sal openbaar word.
More
Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org
Verwante Leesplanne

Glo God Is Goed — Ongeag

Span Jou Tyd In Vir God

Een Woord Wat Jou Lewe Sal Verander

Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede

Blaas Geestelike Passie In Jou Huwelik

Redding Kom

Alles Rus: Ontvang Hierdie Kersfees Jesus se Rus

BibleProject | Ontdek die tema van die Eksodus-weg in die Skrif

Geanker in geloof
