Advent: Christus Kom!Voorbeeld

STEEK DIE KERS AAN
Ons wag vir die Messias!
Hoe het jy vandag op die Heilige Gees se krag staat gemaak en nie op jou eie krag nie?
LEES DIE SKRIFGEDEELTE
Profesie van die Messias, Groter as Dawid
Jesaja 11:1-10
REAGEER MET AANBIDDING
Aanbid Hom met Jou Lewe
Maak beurte om elke reël van verse 2 en 3 hardop te lees. Verbly jy jou in die vrees van die HERE? Bespreek hoe jou lewe sal wees as jy in die vrees van die Here leef.
Aanbid in Gebed
Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.
Aanbid in Sang
Sing: "Hoor." Die Blye Eng'lelied."

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir ons beteken. Begin verkieslik op 1 Desember. Mag jou gesin ewigdurende herinneringe skep terwyl julle hierdie gids gebruik. Die Vader se standvastige verbondsliefde vir elkeen van julle sal openbaar word.
More
Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org
Verwante Leesplanne

Glo God Is Goed — Ongeag

Span Jou Tyd In Vir God

Een Woord Wat Jou Lewe Sal Verander

Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede

Blaas Geestelike Passie In Jou Huwelik

Redding Kom

Alles Rus: Ontvang Hierdie Kersfees Jesus se Rus

Die Andersheid Van God

Geborge in Christus - 'n Studie van Efesiërs