Leesplan inligting

Advent: Christus Kom!Voorbeeld

Advent: Christ Is Coming!

DAG 16 VAN 91

STEEK DIE KERS AAN



Ons wag vir die Messias! 

Hoe het jou lewe vandag die vrees van die HERE gereflekteer?



LEES DIE SKRIFGEDEELTE



God se Verbond met Dawid

2 Samuel 7:8-17



REAGEER MET AANBIDDING



Aanbid Hom met Jou Lewe

Uit Dawid se geslag sou 'n ewige Koning kom. Wys jou lewe dat jy lief is vir Koning Jesus? Maak beurte en sê vir elke gesinslid hoe jy sien dat hy of sy Jesus dien.



Aanbid in Gebed

Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.



Aanbid in Sang

Sing: "Soek Allereers Die Koninkryk Van God"

Dag 15Dag 17

Aangaande hierdie leesplan

Advent: Christ Is Coming!

Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir on...

More

Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid