Leesplan inligting

Advent: Christus Kom!Voorbeeld

Advent: Christ Is Coming!

DAG 14 VAN 91

STEEK DIE KERS AAN





Ons wag vir die Messias!





  LEES DIE SKRIFGEDEELTE





'n Koning en Koninkryk kom! Dawid Word As Koning Gesalf


1 Samuel 16:4-13





REAGEER MET AANBIDDING





Aanbid Hom met Jou Lewe


God se Gees het oor Dawid gevloei. Die Heilige Gees help ons om te doen wat God van ons vra om te doen. Hoe kan jy op die Heilige Gees se krag staatmaak en nie jou eie krag nie?





Aanbid in Gebed


Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.





Aanbid in Sang


Sing: "Want So Lief Het God Die Wêreld Gehad."


Dag 13Dag 15

Aangaande hierdie leesplan

Advent: Christ Is Coming!

Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir on...

More

Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid