Die Verlosser wat Uitreik na Ons - 'n Studie oor die Nabyheid van God van die Krip tot die KruisVoorbeeld

Die Verlosser wat Uitreik na Ons - 'n Studie oor die Nabyheid van God van die Krip tot die Kruis

DAG 23 VAN 29

Memoriseervers:

“Die genade van God wat verlossing bring, het immers aan alle mense verskyn.”

Titus 2:11

Uitdaging vir die Week:

Leef hierdie week met die ewigheid voor oë. Laat hoop die manier hoe jy praat, liefhê en dien, verander. Bid elke oggend: “Jesus, help my om vandag te leef asof U enige oomblik kan terugkeer.” Sien hoe daardie gebed vreugde, dringendheid en oorgawe in jou hart bewerkstellig.

Aangaande hierdie leesplan

Die Verlosser wat Uitreik na Ons - 'n Studie oor die Nabyheid van God van die Krip tot die Kruis

Van die krip tot die kruis tot by die belofte van sy wederkoms, het Jesus nog altyd uitgereik na ons. Nie om te oordeel nie, maar om te red. Nie om te eis nie, maar om te gee. Nie om op ‘n afstand te bly nie, maar om by ons te woon. Hierdie Bybelstudie neem jou op ‘n reis deur sleutelgedeeltes in die Skrif wat die nabyheid van Christus openbaar.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.lovegodgreatly.com/Afrikaans