Die Onbegryplikheid van God se Oneindigheid

7 Dae
Die oneindigheid van God is een van die eienskappe van God wat moeilik is om te verstaan. Eintlik is dit onmoontlik, want hoe kan dit wat "eindigend" is, die oneindige verstaan. En tog het die Bybel heelwat daaroor te sê. 'n Studie van God se oneindighed sal jou geestelike lewe verdiep en jou dieper in God anker.
Ons wil graag Disciple4 bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: disciple4.com
Verwante Leesplanne

Leef Vervuld - 'n Reis deur Kolossense

Geroep deur God

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 4)

Onbeperkte Liefde

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 3)

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde

Ek volg Jesus

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 1)

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 2)
