Kinders wat 'n Verskil MaakVoorbeeld

Jy sal baie meer moet doen as die lae verwagtings wat mense vir kinders het, om God se plan vir jou lewe te gehoorsaam. Baie mense dink kinders kan nie groot dinge vir God doen voordat hulle grootmense is nie, maar God het 'n ander mening. God wag nie vir jou om oud genoeg te word om Hom te dien nie, Hy wag vir jou om op te staan en Hom te volg. Hierdie verhaal gaan oor koning Dawid se wagte wat alles moontlik gedoen het om eer aan hulle koning te bring.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Kinders kan kies om hulle tyd op 'n klomp verskillende maniere deur te bring. Hierdie leesplan daag hulle uit om met hulle lewe 'n verskil te maak! Ons kultuur stuur die boodskap aan kinders dat hulle kinderdae oor vermaak, sport en selfbevrediging gaan en om dit regtig net "rustig te vat". God het egter groter planne vir sy kinders — selfs vir die wat nog in die laerskool is!
More
We would like to thank LifeKids for this plan. For more information, please visit: www.life.church/kids









