Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Kinders wat 'n Verskil Maak

15 Dae
Kinders kan kies om hulle tyd op 'n klomp verskillende maniere deur te bring. Hierdie leesplan daag hulle uit om met hulle lewe 'n verskil te maak! Ons kultuur stuur die boodskap aan kinders dat hulle kinderdae oor vermaak, sport en selfbevrediging gaan en om dit regtig net "rustig te vat". God het egter groter planne vir sy kinders — selfs vir die wat nog in die laerskool is!
Ons wil graag vir LifeKids bedank vir hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.life.church/kids
Verwante Leesplanne

Dapper Kinders

Wat Is die Doop? 'n Gids vir Ouers en Pretieners

My Super Geloof Wat in Dade Oorgaan

Gehoorsaam God se Weë

52 Bybelverse Om Jou Kind Mee Te Leer

Wat Is Vrygewigheid?

Bybelondersoeker vir die Jongmens (Psalm – Deel 1)

Kersfees vir Kinders: 12 Dae van Vrede
