Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Dapper Kinders

28 Dae
Die Bybel is vol voorbeelde van wonderlike mense wat hulle moed ten toon gestel het. Kan 'n kind egter buitengewone moed in hulle doodgewone lewens uitleef? Hierdie leesplan sluit 'n paar kindervriendelike videos van 'n paar Bybelhelde in, en neem ons deur hulle verhale van moed terwyl ons ook ander Bybelverse en Skrifgedeeltes verken wat ons uitdaag om met moed te lewe in ons daaglikse omgang met Christus.
Ons wil graag vir LifeChurch.tv bedank wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting, besoek gerus: wwwLifeKids.tv
Verwante Leesplanne

Kinders wat 'n Verskil Maak

My Super Geloof Wat in Dade Oorgaan

"eKidz" Oordenking: Alles Oor Keuses

Bybelondersoeker vir die Jongmens (Psalm – Deel 1)

Rig Jou Gees Af

Gehoorsaam God se Weë

Karakter Oefening

God se Geliefde Gemeenskap: 'n 5-dag Leesplan vir Kinders

Kersfees vir Kinders: 12 Dae van Vrede
